:: wikimiki.org ::
| 1307 |
1307 Gebeure
- Die Franse koning Filips IV die Skone annekseer die stad Lyon
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:14de eeu
ko:1307년
Lyon
Lyon is 'n stad in die oostelike gedeelte van Sentraal-Frankryk by die samevloeiing van die riviere Rhône en Saône met sowat 468 300 inwoners (2005). Dit is die hoofstad van die région Rhône-Alpes en die département Rhône en die hoofkwartier van die internasionale polisie-organisasie Interpol. Die metropolitaanse gebied van Lyon met sy 1,6 miljoen inwoners is die tweede grootste in Frankryk.
Lyon staan bekend vir sy historiese ou stadskern, wat in 1998 deur die UNESCO tot wêrelderfenisgebied verklaar is, en sy belangrike bydraes tot die Franse kookkuns. Paul Bocuse, die internasionaal befaamde sjef, is 'n boorling van Lyon en besit 'n aantal restourante in die stad.
Paul Bocuse
Lyon is ook 'n bakermat van die rolprentbedryf. Die gebroeders Lumière, eweneens boorlinge van Lyon, behoort tot die grondleggers van die moderne bioskoop.
Baie Franse ken Lyon ook as die hoofstad van die sybedryf en as die stad van die ligte - hier word jaarliks op 8 Desember die Fête des lumières (Ligtefees) gevier en duisende kerse en teeliggies by die vensters geplaas.
In die omgewing van Lyon lê twee van die belangrikste Franse wynboustreke - Beaujolais in die noorde en Côtes du Rhône in die suide.
Geskiedenis
Lyon word in die jaar 43 v.C. as 'n Romeinse kolonie gestig en dien onder die naam Lugdunum as die Romeinse hoofstad van Gallië. Ook die kerk beskou die stad in die middeleeue as die hoofstad van Frankryk, en die aartsbiskop van Lyon dra die titel "Primas van Gallië".
Onder die heerskappy van die Boergondiërs en Franke bly die stad 'n belangrike godsdienstige sentrum. In 843 word Lyon 'n deel van die Middelfrankiese en teen die einde van die 9de eeu van die Boergondiese Ryk.
In 1033 word Lyon saam met Boergondië 'n deel van die Duitse Heilige Romeinse Ryk.
Die stad het sy welvaart in die 11de en 12de eeu aan sy gunstige ligging by die kruispunt van belangrike handelsroetes tussen Frankryk en Italië te danke, en die stad word langs die oewers van die Rhône en die Saône uitgebrei. Keiser Frederik I verleen 'n aantal voorregte aan die stad wat nie net die lakenbedryf en die rol van die aartsbiskoppe as stadshere begunstig nie, maar van Lyon feitlik 'n onafhanklike stad maak.
Frederik I
Na die jaar 1250 vergroot Frankryk sy invloed, en die burgers bevestig die nou bande met die westelike buurland deur die besluit om Frankryk as beskermheer te aanvaar.
1250
Die Franse koning Filips IV die Skone annekseer die stad in die jaar 1307 en maak 'n einde aan die politieke rol van die aartsbiskoppe. Die Franse heerskappy bevorder die ekonomiese groei van die stad. Lyon word tydens die renaissance onder meer 'n sentrum van die syhandel. Die beroemde handelskoue van Lyon neem in die 15de eeu 'n aanvang, en Lyon word die tweede belangrikste stad van Frankryk.
Tydens die Franse Rewolusie bly Lyon 'n sentrum van monargistiese aktiwiteite en word met 'n naamsverandering gestraf: Dit staan in dié tydperk bekend as die "Ville sans Nom" ("Stad sonder Naam").
In die 19de eeu groei Lyon tot 'n belangrike nywerheidsentrum. Tydens die Duitse besetting in die Tweede Wêreldoorlog is die stad 'n sentrum van die Franse weerstandsbeweging (Résistance).
Ekonomiese basis
Lyon beskik oor een van die oudste Franse fayence-nywerhede; Italiaanse immigrante vervaardig hier vanaf die jaar 1512 fayence-produkte, wat teen die einde van die 16de eeu aan die destydse majolica uit die stad Urbino herinner.
Die bekendste onderneming is vandag die internasionale bank Crédit Lyonnais. Sy hoofkwartier is 'n wolkekrabber in die ooste van die stad, wat danksy sy vorm ook die crayon (potlood) genoem word.
Die tweede bekende maatskappy is die farmaseutiese onderneming Aventis (vroeër Rhône-Poulenc). Rhône-Poulenc, die sewende grootste chemiese maatskappy ter wêreld, het tot by sy samesmelting met die Duitse onderneming Hoechst sy hoofkwartier in die stad.
Daar is ook raffinaderye en ander nywerhede in die stad. Die Europese televisienuus-kanaal Euronews het sy hoofkwartier in 'n voorstad van Lyon.
Category:Frankryk
ja:リヨン
simple:Lyon
Hierdie Dag In Die GeskiedenisLet wel: Die datums van die Afrikaanse wikipedia ondergaan tans heelwat veranderings. Hier is skakels na twee weergawes van die dae in geskiedenis. Die skakels in die boonste weergawe wys na die artikels wat uiteindelik gebruik sal word. Werk asb dae in die ander twee formate by sodat ons kan standardiseer. Daar is afgespreek dat 1 Junie as templaat gebruik sal word.
----
Eksterne Engelse skakels
- [http://www.on-this-day.com/ on-this-day.com]
- [http://www.historychannel.com/today/ The history channel: this day in history]
- [http://www.todayinsci.com/ Today in science]
Kategorie:Lys
ja:365日
ko:366일
Eeue
Kategorie:Eeue
12de eeuEeue
Kategorie:12de eeu
ja:12世紀
ko:12세기
th:คริสต์ศตวรรษที่ 12
13de eeuEeue
Kategorie:13de eeu
ja:13世紀
ko:13세기
th:คริสต์ศตวรรษที่ 13
1304 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:14de eeu
ko:1304년
1306 Gebeure
- Joodse burgers word uit Frankryk verdryf
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:14de eeu
ko:1306년
1309 Gebeure
- Hendrik VII van Luxemburg erken die Switserse Konfederasie
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:14de eeu
ko:1309년
Kategorie:14de eeuKategorie:Eeue
ja:Category:14世紀
Template:中国河流
category:中国河流
cheap tickets mp3 download odywki szkolne litera h
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Vagharshapat
Echmiadzin or Ejmiatsin (in Armenian Էջմիածին) or Vagharshapat (official and rarely used name of the town) is a town in Armenian province
|
Case marker
In linguistics, a marker is a free or bound morpheme that indicates the grammatical function of the marked word or sentence. In analytic languages and agglutinative languages, markers are generally easily distinguished. In fusional languages and polysynthetic languages, this
|
X86 64
AMD64 (also x86-64 or x64) is a 64-bit microprocessor architecture and corresponding instruction set designed by Advanced Micro Devices. It is a superset of the x86 architecture, which it natively supports. The AMD64 instruction set is currently implemented in AMD's
|
Castle Stahleck
]
Burg Stahleck is a 12th century castle, built on the orders of the archbishop of Cologne occupying a commanding view of the Rhine in the Lorelei valley.
It fell into disrepair, but was renovated in the early 20th Century and is now a youth hostel.
|
Case-marker
In linguistics, a marker is a free or bound morpheme that indicates the grammatical function of the marked word or sentence. In analytic languages and agglutinative languages, markers are generally easily distinguished. In fusional languages and polysynthetic languages, this
|
Pennies From Heaven
Pennies From Heaven is a 1978 BBC television drama serial by the highly-regarded television playwright Dennis Potter. The title is taken from a famous song of the same name written by Johnny Burke and Arthur Johnst
|
|
Anglo-Spanish War
Four wars between England and Spain are known as Anglo-Spanish Wars:
- The Anglo-Spanish War of 1585–1604 was part of the Eighty Years' War and included the Spanish Armada, 1588.
- The
|
Cyfac
Cyfac is a manufacturer of racing bicycle frames based in La Fuye, Hommes, Indre-et-Loire, France. Its founder, Francis Quillon, started as a racer but became a frame builder. An accomplished amateur, he also worked as a welder for the team's sponsor. In between races, Francis did repairs on his teammates' bik
|
|